2 910 883 libros electrónicos en 110 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puedes devolver los artículos hasta 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde,nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar 'n huwelik met 'nFransman, maar ook hyI het haar in die steek gelaat. Wanneer 'n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouerseis, dring haar broer aan dat sy huis toe kom. Hy is woedend omdat sy niehul ouers se begrafnis bygewoon het nie - sonder om te weet wat haar redewas. Maande n die begrafnis is Bailey eindelik terug in Suid-Afrika opsoek na antwoorde rakende haar ouers se dood - antwoorde moontlikopgesluit in haar pa se kluis waarvan die sleutel skoonveld is. Om sake tevererger, gooi Adam se herverskyning haar lewe nog meer omver. In Aankoms en vertrek blaas bobaasstorieverteller Pat Stamatlos methaar gebruiklike humor en ligte aanslag asem in 'n handvol karakters wiese lewens deur omstandighede op die spits gedryf word.
¡Hola! Soy Libroamiko, tu asesor de libros.
¿Cómo puedo ayudarte?