2 895 336 libros electrónicos en 110 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puedes devolver los artículos hasta 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
In Die eerste Stadshaan word Kloupoot die hoenderhaan een nag wakker van die klank van motors wat toet. Hy is baie ontsteld toe hy ontdek dat die stad besig is vinnig uit te brei - tot teenaan die rustige plaas waar hy woon. Hy besluit dat hy die plaas moet verlaat om een te soek wat rustiger is. Maar hy kan nie net alles so los en padgee nie. Jaar na jaar het hy elke mens en dier op die plaas wakker gemaak en dit is sy plig om seker te maak iemand neem sy taak oor. Hy besluit om oudisies te hou om die geskikte voel te vind wat hom kan vervang. Na baie vermaaklike en frustrerende oudisies vind Kloupoot sy perfekte plaasvervanger.
¡Hola! Soy Libroamiko, tu asesor de libros.
¿Cómo puedo ayudarte?