2 951 523 libros electrónicos en 111 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puedes devolver los artículos hasta 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
"e;Die lang man sonder skaduwee,"e; so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaiebeskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposteen dorpe aan mekaar bind. Dit was 'n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om'n stram geselskap aan die gang te kry. Met di raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise enradiopersoonlikheid, haar nuwe boek n die verskyning van Kruidjie roer my,haar boek oor Karookruie wat sy plek as 'n klassieke werk in Afrikaans ingeneemhet. Sy werk reeds vir jare in die Karoo saam met oom Johannes Willemse,legendariese Griekwa-medisyneman. Oom Johannes leer haar hoe omKarookruie te gebruik om mense se lywe en siele te genees en van heinde enver kom besoekers om hier by hulle gesond te kom raak. In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneservoort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale tegenees. Maar nou ondersoek sy ook die genesende krag wat in die ou stories,raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil, want dikwels het 'n fisiekeprobleem 'n emosionele oorsprong en is dit stories wat die hart kan genees. Die langman sonder skaduwee is volksbesit: waardevolle inheemse kennisliefdevol opgeteken vir lees en herlees.