2 951 523 libros electrónicos en 111 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puedes devolver los artículos hasta 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
"e;Die Vrou in die Maanlig"e; is 'n versameling van 5 verhale - "e;Die Vrou in die Maanlig"e;, "e;Die Geheim van die Lewe"e;, "e;Die meisie met die Blou Oe"e;, "e;Totsiens Pappa"e;, and "e;Die Onbekende se Dood"e;. Die verhale is paranormaal en misterieus. 'n Baie emosionele prosa wat lewe in die verhaal blaas. Die verhale is romanties, emosioneel en die lesers kan maklik empatie he met die karakters.