2 863 169 libros electrónicos en 110 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puede devolverlo en un plazo de 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
Geen een siening van die Bybelse boekvan Openbaring sal honderd persentkorrek kan wees nie, bloot omdat menseen dus profete feilbaar is, maar dieboekie 'Revelation' is een van die bestesbeskikbaar. Dr. Beirnes, 'n teoloog wat 'nvoortdurende studie van die eskatologiegemaak het, het die boek sistematiesen stapsgewys uiteengesit om diekronologiese volgorde van Openbaringmaklik leesbaar en verstaanbaar te maak. Die bywerkings is moderne wreldnuussoos wat dit in dagblaaie, geskrifte en opdie internet verskyn het oor 'n tydperkvan veertig jaar en dan spesifi ek dielaaste 3 tot 4 jaar. Dis opgeneem in dieboek tot en met Oktober 2011, soos ditontvou het vlg. die profetiese geskriftevan hoofsaaklik Danil, Sagaria en dieapostel Johannes van tussen 3500 en2000 jaar gelede. 'Openbaring' is 'n eenvoudige manierom die fi siese gevolge van geestelikebesluite in ons wreld en die toekomstigeraak te sien. Die leser sal, bewapen methierdie kennis, 'n idee h van wat in dienabye toekoms wag en paraat kan weesdaarvoor en ook vir die ewigheid.
¡Hola! Soy Libroamiko, tu asesor de libros.
¿Cómo puedo ayudarte?