2 951 526 libros electrónicos en 111 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puedes devolver los artículos hasta 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
Saranie de Wet en die padmaker, Maynard Crafford, bots oor sy nuwe bouprojekin die Roggeveld. Sy moet keer dat bedreigde plantspesies nie deur swaarmasjinerie vernietig word nie; h wil net sonder inmenging sy projek betydsvoltooi. Hy hou buitendien nie van vroue soos sy nie. Al ry sy 'n Bronco. Met haar sterk onafhanklikheidsin probeer Saranie ongestoord haar werk doen. Dit irriteer haar grensloos dat die rooikop haar verskeie kere uit ongemaklikesituasies moet red, onder andere 'n kitsvloed en 'n fratssneeuval. En hoekomkrap dit aan haar dat die man verloof is?