2 888 024 libros electrónicos en 110 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puedes devolver los artículos hasta 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
Na 'n jagongeluk is niks op die familieplaas Soetkloof ooit weer dieselfde nie. Die 15-jarige De Viljee is dood en sy broer en suster, die 18-jarige tweeling Cornel en Ragel, se lewe is verwoes. Cornel slaan op die vlug, want hy kan nie sy gebroke ouers in die oe kyk nie. Die koeel het immers uit sy jaggeweer gekom. In die nasleep van die tragedie moet Ragel meisie-alleen red wat te redde is op Soetkloof. Dan kom daar n groot droogte en die Opkomsrivier, hul laasteoorblywende reddingsboei, verdor. Boonop is hul grond in die gedrang, want nyslike bewaringsgroep wil al die plase in die distrik op koop. Gaan Ragel aanhou om vir haar erfgrond te baklei of gaan die noodlot die oorhand kry? Kan die luiperdman die jong, taai vrou weer n proesel van lewensvreugde gee?En gaan Cornel ooit lewend na Soetkloof terugkeer?Solank as die aarde, Lucia Prinsloo se derde roman, is uiteindelik n verhaal van oorwinning en hoop. Want solank as die aarde bly staan, sal saaityd en oestyd nieophou nie, sal koue weer warm word, winter weer somer en nag weer dag.
¡Hola! Soy Libroamiko, tu asesor de libros.
¿Cómo puedo ayudarte?