2 910 883 libros electrónicos en 110 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puedes devolver los artículos hasta 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
'n Innemende verhaal in rym oor 'n pragtige AfricanGrey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en syonwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby. Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy wordkleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sygeveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjiemoet 'n spesiale speelmaat h Belinda die by is Nebukadnesar segoeie maat en na 'n dag se harde werk, speel hulle heerlik saamwegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerdersaam gespeel het, kry elkeen vir hulle 'n lplekkie in 'n tamaaie ouboom en maak gereed vir 'n goeie nagrus. Claire Norden se bekendeillustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.
¡Hola! Soy Libroamiko, tu asesor de libros.
¿Cómo puedo ayudarte?