2 888 024 libros electrónicos en 110 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puedes devolver los artículos hasta 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
Hasta 30 días para devoluciones
Afrikaans het 'n ryk tradisie van kinderverse - 'n skatkis vol oorspronklike rympies en verse wat ook pret en plesier kan verskaf. Dit speel ook 'n belangrike rol in jou kind se ontwikkeling. Kinders wat vroeg vertroud gemaak word met rym, leer makliker lees.
Rympies en verse vir kinders verbeter hul verbeelding en kreatiwiteit en dit is presies wat hierdie kleurvolle bundel vir kinders bied.
Woelwoorde is geskik vir voorskoolse sowel as laerskoolkinders vir voorlees en selflees.
¡Hola! Soy Libroamiko, tu asesor de libros.
¿Cómo puedo ayudarte?