2 956 573 libros electrónicos en 111 idiomas
¿No le conviene? No hay problema. Puedes devolver los artículos hasta 30 días
No se equivocará con un vale de regalo. El destinatario puede elegir cualquier producto de nuestra oferta.
Hasta 30 días para devoluciones
Spannende verhaal vol intrige. Sal die liefde hierdie keer bly?
Die uitgestrektheid van die Namib vertel ʼn storie van sy eie. Hierdie is ʼn aangrypende verhaal van ʼn gesin se lief en leed wat midde hierdie uitgestrektheid, probleme ondervind.
Deur alles wat gebeur, moet Elaine kophou en glo en verwerk wat haar oorlede moeder aan haar vertel het.
Maria, die Damara-vrou wat ʼn gesin aanmekaar gebind hou, wie is sy werklik en hoekom wegkruip vir die lewe?
Die antwoorde op hierdie vrae is vasgeskryf in hierdie spannende verhaal met soveel intrige, liefde en die verlede wat telkens bly kom spook.
'n Hartroerende verhaal met soveel deernis.
¡Hola! Soy Libroamiko, tu asesor de libros.
¿Cómo puedo ayudarte?